Planning your next event? Click here to list your event now!

Mamma se groot seun

Mamma se groot seun

Mamma se groot seun

04 Apr 2025 19:30

About

Stand-up

MET Schalk Bezuidenhout

Schalk Bezuidenhout was voor die Covid-19-pandemie laas by die KKNK. Maar mense, Schalk raak soos die goeie rooiwyn wat hy graag drink: Al hoe beter met die jare wat verbygaan. En snaakser. So wees lekker en koop ’n kaartjie en trakteer jou lagspiere (dit sit glo in jou maag, toe ons laas gekyk het) in die geselskap van een van Suid-Afrika, ag sommer die wêreld, se topkomediante. As jy Schalk nog net op Instagram gesien “headbang” het terwyl hy sê “Feeling good, feeling positive!” is jy in vir ’n ding: Schalk is baie snaakser op die verhoog. Hy is op 32 steeds mooi en nou ook volwasse. Noem hom sommer mamma se groot seun.

Afrikaans • Geen o.13 T •

More Info

Venue

SANW - ouditorium (Parkweg)  Location on Google Maps

Social


Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…