Joe Barber 25

Joe Barber 25

About

Komedie

MET David Isaacs en Oscar Petersen TEKS David Isaacs en Oscar Petersen REGIE Lara Bye

Die ikoniese Joe Barber is 25! Om hierdie herdenking te vier, keer die span agter dié komedie, David Isaacs en Oscar Petersen, terug na die verhoog in ’n nuwe reeks aanbiedings. Joe Barber volg die avonture en staaltjies van Boeta Joe en Gamat by die geliefde barbierswinkel, en die gewilde karakters Washiela en Outjie maak ook ’n draai. Joe Barber hou steeds die rekord as die topverkoper-vertoning in die geskiedenis van die Grand Arena by die GrandWest, met hul vertoning in 2022 wat alle bywoningsrekords by die venue oortref het.

Afrikaans en Engels • Geen o.13 OB, T • 70 min

Venue


January 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…