We are currently experiencing high traffic on the site and appreciate your patience.
’n Verhaal van liefde deur die oë van ’n waansinnige ma wie se geestesongesteldheid uitdrukking vind deur die lens van haar radikale godsdiensbeskouing. Markus 10:14: “Jesus het vir hulle gesê: ‘Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie …” Gegrond op ware gebeure.
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Carin Bester
Regisseur / Director: Lee-Ann van Rooi
Klankbaan, Beligtingsontwerp en Verhoogbestuur: Roland du Preez
Geen O/14