Planning your next event? Click here to list your event now!
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld, is sy ’n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe, maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met dié dat haar kleindogter nou in die stad werk en sy nou en dan vir haar gaan kuier
Genre: Komedie / Comedy
Rolverdeling / Cast: Margit Meyer-Rödenbeck, Coenraad Rall (klavier / piano)
Regisseur / Director: Jurgen Human
Ouderdomsbeperking/ Age Restriction: 13+