Planning your next event? Click here to list your event now!

DIE KUIER GOSPEL-KONSERT

DIE KUIER GOSPEL-KONSERT

DIE KUIER GOSPEL-KONSERT

28 Apr 2024 19:00

About

Moontlik gemaak deur Kuier
Met ds. Farren Cloete, Anslin Gysman, Jonathan Rubain, Dumisani, New Apostolic Childrens Choir, Almarie du Preez, Phillipine Morkel, Die Lekker Crew, Elwira en DOEP
Kuier se skouspelagtige gospel-konsert is ’n spesiale geleentheid vir Suid-Afrikaners om byeen te kom en ’n geestelike oomblik van dankbaarheid te deel. Deesdae het mens so min tyd om te dink aan alles wat ons lewens verryk, en om mekaar moed in te praat om daaglikse struikelblokke te oorkom, dat ons dikwels vergeet dat die las ligter is as ons as gemeenskap ons blik na Bo rig. Sluit by ons aan vir inspirasie deur ons kunstenaars, byeengebring deur ons almal se gunsteling-tydskrif!


Kuier’s spectacular gospel concert is a special spiritual event for South Africans to come together in gratitude. In today’s world, we seldom have time to reflect on our blessings and to encourage one another in facing daily challenges, with the result that we often forget to look to the Heavens for mercy and relief. Join us and be inspired by our artists, brought together by everybody’s favourite magazine!

Language: Afrikaans, English
Duration: 80Min

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Artscape, Operahuis, Cape town  Location on Google Maps

Social


DIE KUIER GOSPEL-KONSERT

28 Apr 2024 19:00

R100-R150

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…