Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die vegetariër at the Baxter

Die vegetariër at the Baxter

Die vegetariër at the Baxter

15 Mar 2024 19:30

About

Hulle was net nog ’n getroude paartjie tot sy op ’n dag ophou vleis eet… Só begin ’n reeks
gebeure van toenemende fisieke en psigiese verset. Haar man, swaer en suster is getuies
van hierdie enigmatiese reis en haar groeiende fantasieë wat toenemend plantaardige
vorme aanneem. ’n Verhoogverwerking van Han Kang se roman The Vegetarian, wenner
van die 2016 Man Booker International-prys.
Met: Melissa Myburgh, Tinarie van Wyk Loots, Eben Genis, Wilhelm van der Walt.
Verwerking: Willem Anker
Regie en ontwerp: Jaco Bouwer
Beligtingsontwerp: Wolf Britz
Kostuums: Bridget Baker
Musiek: Pierre-Henri Wicomb

Moontlik gemaak deur die US Woordfees, NATi & Die Baxter
Speeltyd: 96 min
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16
Afrikaans met Engelse onderskrifte
Waarskuwing: Dié toneelstuk bevat naaktheid, seksuele geweld en gaan om met traumatiese
inhoud (o.m. selfskending) wat sommige gehoorlede kan ontstel.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

May 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 29
 30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2