Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Tweeluik

Tweeluik

About

DEBUUT

Musiekteater

MET Chanette Paul, Jan van Tonder, Alzanley en Petronel Baard TEKS Chanette Paul en Jan van Tonder MUSIEKREGIE Petronel Baard

Petronel Baard, gevierde musikant en sanger, span kragte saam met skrywers Chanette Paul en Jan van Tonder vir ’n lieflike woordkuns-en-musiekaanbieding. Voorlesings en staaltjies word geëggo met musiek wat die skrywers geïnspireer het in hul proses, of wat slim aansluit by verskeie temas uit hul boeke. Tesame met die talent van Alzanley, spog Tweeluik met twee skrywers en twee sangers wat kragte saamsnoer vir ’n besonderse boek-en-musiekreis.

Afrikaans en Engels • OB • 90 min.

More Info

Venue

Social


 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…