Planning your next event? Click here to list your event now!

Magda Louw

Magda Louw

About

Komedie

'n Ko-produksie tussen Innibos, die Suidoosterfees en Momentum Beleggings Aardklop

MET Desiré Gardner

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers – en nou ook die tannie op die verhoog. Wat sal sy kwytraak met ’n mikrofoon in die hand? Wat is haar siening oor sosiale media, gewig, die plooie oor haar décolleté, reis en sommer rys ook? Gebaseer op die gewilde kykNET-reeks Magda Louw, met die tweede seisoen wat in Januarie 2024 terugkeer. Benoem vir beste akteur in ’n komedie by die kykNET Silwerskermfees in 2023.

Afrikaans • Geen o.16 T • 60 min.

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

July 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2
3
4

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…