FIETSRY VIR DOMMIES

FIETSRY VIR DOMMIES

FIETSRY VIR DOMMIES

04 Nov 2023 19:00

About

Tiffany Saterdaght is ’n digter, dramaturg, regisseur en radio-omroeper. Sy beywer haar om ’n eerlike stem aan benadeelde gemeenskappe te gee, en is betrokke by organisasies soos Awehness Creative Community en Klein Karoo Connect. By die KKNK se Karoo kaarte-projek, wat by die 2022-Kannatoekennings met ’n Herrie vir baanbrekende werk beloon is, was Tiffany betrokke as navorser, fasiliteerder, dramaturg en regisseur. Karoo Kaarte se toneelstuk, Op hierie dag, het sewe Kanna-benoemings ontvang.

Please note: To book wheelchair spaces please contact +27 21 421 7695 or 086 199 9710


Oor die toneelstuk:
Al het Carl ’n graad in konstruksiebestuur, woon hy steeds in die “blink hokke” van Rose Valley. As ’n bruin man is hy altyd laaste op die lys as dit by werk kom. Hy is depressed en Black Taks eis sy tol met die opoffering wat hy vir sy familie en gemeenskap moet maak. Die uitdagings wat Carl in die gesig staar, word treffend uitgebeeld met behulp van rymklets en poësie.

Content Warning: Strong use of Language

More Info

Venue


January 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31