Click here to sell with us!

Oorwinnings Reis

Oorwinnings Reis

About

OORWINNINGS REIS Written by: Patwill Titus Directed by: Patwill Titus Presented by: Patwill Titus Language: Afrikaans Age: 13+ (No under 13s) Performed by: Chantell Makok.

Oorwinnings Reis is ‘n eenman vertoning wat sê, “Die lewe is ‘n reis alleen.” Daar is egter ‘n reis tussen sonsopkoms en sonsondergang, die volledige omstyging van die aarde om die son, en die half-tot-volmaan. In hierdie blitsvinnige toneelstuk vertel die 23-jarige Tina Naidoo van haar triomfantlike, sowel as haar lewensreis. Soos baie ander wat uit twee godsdienstige gesinne kom, was Tina se lewe nie maklik nie. Vir hierdie gelukkige jong dame was dit nie ‘n sprokie om die groot skuif van die klein plaasdorpie na die moederstad te maak nie. ‘n Hartseer reis na oorwinning solank sy haar passie kan uitleef.

Sign up for The Baxter's monthly newsletter for exclusive discounts and specials. Be the first to hear about all the up and coming productions, and benefit from early bird prices. Subscribe here

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

March 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31