TWEE & Herman Kleinhans

TWEE & Herman Kleinhans

TWEE & Herman Kleinhans

15 Jul 2023 20:00

About

Evaar 'n onvergeetlike vertoning met TWEE en Herman Kleinhans. Die dinamiese duo, TWEE, met hul treffer-lied "Ek Sweer", vermaak gehore regoor die land met hul unieke kombinasie van musiek en stories. TWEE word meesterlik aangevul deur Herman Kleinhans se hartroerende optrede. Dit is 'n energieke en interaktiewe vertoning wat bekoor en betower van begin tot einde.

Genre: Kontemporêre musiek

Venue