Nêrens, Noord-Kaap

Nêrens, Noord-Kaap

Nêrens, Noord-Kaap

15 Jul 2023 14:00

About

Nêrens Noord-Kaap is terug op die planke! Broers Frans, Andries en Ronnie het mekaar jare laas gesien en is effe vervreem van mekaar. Hulle keer terug na hul geboorteplaas, Nêrens, in die Noord-Kaap vir hul pa se 65ste verjaardagbraai. Hulle is gewone mense wat worstel met emosies van liefde en haat, en soeke na die broederskap wat hulle langs die pad verloor het. ’n Skreeusnaakse en hartroerende produksie.

Genre: Komedie
Regisseur / Director: Nico Scheepers

Venue


August 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31