Mirakel

About

Dis 1938 en mense sukkel om te oorleef. ’n Verarmde teatergeselskap onder leiding van die befaamde Dante du Pré besoek ’n dorpie om verligting deur teater te bring. Een van die spelers, jong Abel, kom oorspronklik van dié dorp en is steeds getroud met die stinkryk en heelwat ouer Anna. Anna daag op met ’n mandjie vol kos en die verhongerde geselskap moet kies tussen oorlewing en verraad, idealisme en realiteit. Hierdie bittersoet komedie uit Reza de Wet se pen is nog net so relevant ná Covid-19 en tydens vandag se tuimelende ekonomie.

Genre: Drama-komedie
Regisseur / Director: Marthinus Basson
Spesiale gesprek met Hannes van Wyk vind direk ná die vertoning op die verhoog plaas. /

Exclusive interview with Hannes van Wyk on stage immediately after the performance.

Venue


June 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30