Planning your next event? Click here to list your event now!

Frank Opperman Ek wens...Ek wens...

Frank Opperman Ek wens...Ek wens...

Frank Opperman Ek wens...Ek wens...

27 May 2023 18:30

About

Ek wens, ek wens is ‘n verhaal oor Seb, ‘n lykbesorger wat ‘n ongelukkige bestaan lei. Sy lewe is een van roetine en kleinighede, hy sien lankal nie meer die wonder van die lewe raak nie. Tot hy eendag ‘n engelagtige seuntjie, Gawie, ontmoet. Die gevolge van hierdie ontmoeting noop Seb om te vra: As ek net een wens het, waarvoor sal ek wens? Wat is vir my belangrik? Wat wil ek die graagste in my lewe hê? Daarom is Ek wens, ek wens veral geskik vir nou. Met hierdie produksie wil ons die publiek juis dít laat doen: vir ’n oomblik weer fokus oor dit wat die lewe eerlik, eg en mooi maak. Zirk van den Berg se sprokie vir grootmense is bekroon met die WA Hofmeyer en die kykNET-Rapport prys.

Venue


Frank Opperman Ek wens...Ek wens...

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…