Click here to view the latest Smart Shopper Deals

ATKV-Tjokkertoneel Gauteng-streeksfees 2

ATKV-Tjokkertoneel Gauteng-streeksfees 2

ATKV-Tjokkertoneel Gauteng-streeksfees 2

15 Oct 2022 17:00

About

Tjokkers gaan weer vir goud in Gauteng!
Die doel van die ATKV-Tjokkertoneel is die skep van ’n nasionale platform vir talentontwikkeling ter viering en opbou van laerskoolkinders deur toneelontwikkeling, gehoorontwikkeling en blootstelling aan goeie literatuur aan te moedig. Met ATKV-Tjokkertoneel word laerskole aangemoedig om die kinders bloot te stel aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele.

Kom kyk hoe die Gauteng se tjokkers weer onder die sterre speel.
Lees die program hier:

https://indd.adobe.com/view/7fddfa3a-797c-4da8-926b-be3c5ba183c2

Venue

Social


ATKV-Tjokkertoneel Gauteng-streeksfees 2

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…