Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Dylan Lewis Beeldetuin: Begeleide Toer

Dylan Lewis Beeldetuin: Begeleide Toer

Dylan Lewis Beeldetuin: Begeleide Toer

15 Oct 2022 15:00

About

"’n Unieke ervaring wag op kunsliefhebbers en natuurentoesiaste in die tuin waar meer as 60 beeldhouwerke deur Dylan Lewis uitgestal word. Veteraangids Hanlé Hill begelei toerlede. Sy geniet dit terdeë om haar netwerk van kunstenaars, ateljees, liggings en tuine met nuuskierige kulturele ontdekkingsreisigers te deel.

Let wel: Daar is geen parkeerplek by die perseel nie. Gaste sal om 09:00 en 14:30 - ’n halfuur voor elke toer - per pendelbussie vanaf die Kochstraat-parkeerterrein vertrek. Die ongelyke paadjies is bedek met los gruis en dus gevaarlik vir mense wat onvas op hul voete is of sukkel met hul balans." (Slegs aanlyn beskikbaar)

More Info

Venue

Social