This may take a few moments..
Updating your info..
LIST YOUR EVENT ON WEBTICKETS
Tickets
Antjie Krog is ’n literêre ikoon met ’n internasionale aanhang. In Al om Antjie vier verskeie merkwaardige kunstenaars haar 70ste verjaardag met unieke toonsettings van haar geliefdste gedigte.