TOYOTA MUSIEKFEES: Grensloos

TOYOTA MUSIEKFEES: Grensloos

TOYOTA MUSIEKFEES: Grensloos

16 Oct 2022 11:00

About

Grensloos is die musieklegendes Coenie de Villiers en André Schwartz se langverwagte samewerking op twee klaviere wat vir uitverkoopte teaters in Kaapstad en Johannesburg gesorg het. Dit word beskryf as ’n vertoning sonder grense; sonder grense van taal, ouderdom of repertoire. Maar dit is ook ’n vertoning wat optimisme weerspieël, want grensloos beteken immers ook dat ’n mens nie huil nie!

Venue


TOYOTA MUSIEKFEES: Grensloos