Mutton Hour

Mutton Hour

About

In Mutton Hour bring van ons voorste teaterlui (Cintaine Schutte, Wilhelm van der Walt) kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte – lekker lawwe verhale vol humor, musiek en kamishibai, die Japannese tegniek van geïllustreerde storievertelling. Dié produksie sal jou ná twee jaar van pandemie-inperkings van voor af halsoorkop verlief maak op teater.

Geskryf deur : Jemma Kahn , De Klerk Oelofse, Cintaine Schutte en Gideon Lombard.