Click here to get your tickets for Home of Legends Cup 2024 & Investec Champions Cup, DHL Stormers vs Toulon at Nelson Mandela Bay Stadium

Agulhasvlakte

Agulhasvlakte

About

Hierdie verhaal van twee susters (Kay Smith en René Cloete) gaan nie net oor hul identiteit in terme van grond, familie en wêreld nie; dit ondersoek ook op ’n menslike en eerlike manier twee groot kwessies wat jongmense vandag in die gesig staar. Milly is ’n bloemis wat haar lewe lank veg om die behoud van die biodiversiteit van haar geboortegrond, die Agulhasvlakte. Stadskind Amy het gaan studeer en ’n groot gevolg op sosiale media verwerf. In haar stryd om ’n beter lewe het sy haarself totaal en al verloor.
Kanya Viljoen is die regisseur van hierdie drama deur Herschelle Benjamin waarin ook Wilhelm van der Walt speel.

More Info

Social


Agulhasvlakte