Planning your next event? Click here to list your event now!

Die Moeder

About

Moederskap is ’n voltydse werk, maar nou is dit verby. Anna se kinders het grootgeword en het lewens en liefdes van hul eie. Van ure alleen deurbring begin die wêreld om haar kantel. Het haar man regtig ’n verhouding? Het haar gunstelingseun werklik huis toe gekom? Of het die eensaamheid Anna tot waansin gedryf? Die moeder (oorspronklik The Mother) is ’n boeiende portret van leënessindroom deur die gevierde Franse dramaturg Florian Zeller, wat ook The Father geskryf het. Die veelbekroonde Christiaan Olwagen het die Afrikaanse vertaling gedoen en voer die regie met Sandra Prinsloo, Dawid Minnaar, Ludwig Binge en Ashley de Lange in die rolverdeling. No u/14

More Info

Social


Die Moeder