LIST YOUR EVENT ON WEBTICKETS
In haar gesprek met Marida Fitzpatrick gee Matty Strydom (Hier waar ek nou is) ’n kykie in haar aangrypende boek oor die selfdood van haar 19-jarige dogter, Jess, en hoe sy agterna probeer “huishou” het met haar smart, onder meer deur in Suidoos-Asië te gaan skoolhou, met Jess die onsigbare reisgenoot altyd teenwoordig in haar dagboekinskrywings.