Click here to view the latest Smart Shopper Deals

T!kam

About

Ná die moord op ‘n transgender man in ‘n Namakwalandse gemeenskap moet die ma die rou oorleef sonder om in die stof van haar herhinneringe te versmoor. Haar lewe vervleg met die jong misdadiger wat weens huishoudelike geweld en dwelmmisbruik drie mense se lewens verskeur het. Wanneer geheue en geloof nie meer antwoorde bied nie, maak hulle hul harte oop vir die mite van die “tweegees” wat versoening en genesing bied. T!kam is ‘n versdrama wat LGBTQIA+ geweld oopvlek.

Following the murder of a transgender man in a Namaqua land community, a mother must face her sorrow without suffocating in the dust of her memories. Her life becomes entangled with the young criminal who ruined three lives with domestic violence and drug abuse. When memory and belief no longer provide answers, they open up their hearts to the myth of the “tweegees” that offer them reconciliation and healing. T!kam is poetic drama that exposes LGBTQIA+ violence.

Debuut / Debut
Genre: Versdrama / Poetic drama
Rolverdeling / Cast: Esme Marthinus, Leerders van Hoërskool O’kiep / Learners of O’kiep Secondary school
Skrywer / Writer: Dianne Du Toit Albertze
Regisseur / Director: Dianne Du Toit Albertze
Verhoogbestuurder / Stage manager: Antonicia Isaacs
Ondersteun deur / Supported by: Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi)
Taal / Language: Afrikaans, Nama
Ouderdomsbeperking / Age restriction: PG Taal / Language
Tydsduur / Running time: 60 min

Venue