Planning your next event? Click here to list your event now!
MET Klara van Rooyen, Kayla van der Merwe en Ané Koegelenberg
Een kruievrou. Een diepsee-avontuur. Die verhaal van Jeanne Baret is so wonderbaarlik dat dit onwaarskynlik klink: ’n Vrou van die Franse platteland wat in die 1700’s haar kappie vir ’n broek verruil en daarin slaag om oor die wêreld heen te reis. ’n Betowerende geskiedenis van Jeanne Baret vereer Baret sonder om haar binne die grense van die verlede vas te pen.