Planning your next event? Click here to list your event now!
"MET Dean Balie en Bianca Flanders Balie.
Pietersielie en Roosmaryn hou baie van stories en musiekmaak. Hulle reis die hele wêreld vol met hul magical klein karavaan op soek na vriende, boeke en kinders, nie net om hul stories te deel nie, maar ook om nuwe stories by hul nuwe maatjies te leer. Met vele instrumente, poppekas en hul kleurryke persoonlikhede is dié twee veral passievol oor die waarde van stories. "