Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Ek, Eva

Ek, Eva

31 Mar 2022 15:00

About

“Bedek my met vyeblare en verstik my met jou vrot vrugte, maar ek weet jy is besig om my te bedrieg.” Vanjaar word die Vrouemaand-funksie deur ’n onverwagse figuur gereël. Maggie, Jessica en Michaela is toevallig op dieselfde plek wanneer hul paaie met mekaar en hierdie figuur kruis. Dié produksie was die wenner van 2019 se DCAS Eden-dramakompetisie.

More Info

Venue

Social