Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Loki & Margot Rothman

Loki & Margot Rothman

Loki & Margot Rothman

02 Apr 2022 18:00

About

Broer-en-suster-duo Loki en Margot Rothman is vir die eerste keer by die KKNK saam op die verhoog, met ’n akoestiese vertoning wat jy nie kan misloop nie. Verwag Loki se unieke solo-kitaarspel wat klink soos ’n volle orkes en Margot se ongelooflike stem in perfekte harmonie. Loki het al die verhoog met groot name soos Laurika Rauch, Die Heuwels Fantasties en Francois van Coke gedeel. Luister na die stories agter die treffers – die pad wat Loki en Margot saam in hul musiekloopbane gestap het.

More Info

Venue

Social


Loki & Margot Rothman