Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Rocco speel Jim Muller, Hansie Roodt en Nico Carstens

Rocco speel Jim Muller, Hansie Roodt en Nico Carstens

Rocco speel Jim Muller, Hansie Roodt en Nico Carstens

03 Apr 2022 10:00

About

Boeremusiek op die klavier soos jy dit nog nie vantevore gehoor het nie. Die flambojante pianis Rocco de Villiers toor met die gewilde keurspele van Jim Muller. Immergroen treffers van Nico Carstens (soos “Die klokkiewals” en “Zambesi”), onder meer “Warm snare” van wyle Hansie Roodt snr. en musiek van Hendrik Susan, Ollie Viljoen en Taffie Kikillus word afgestof en blink gepoets en kry ’n nuwe huppel in die stap vir die 21ste eeu.

More Info

Venue

Social


Rocco speel Jim Muller, Hansie Roodt en Nico Carstens