Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Agteraf

Agteraf

03 Apr 2022 10:00

About

MET Waldemar Schultz, Francois Toerien en Elmarie Johnson TEKS Ferdinand Bekker REGIE Gaerin Hauptfleisch
Herman en At, twee gesoute akteurs, is betrokke by ’n kinderteaterproduksie. Dit is nie noodwendig hoe hulle hul loopbane sien ontvou het nie, maar dit hou die pot tydens die pandemie aan die kook. Om sake te vererger is hul medespeler ’n ywerige pas-afgestudeerde akteur vir wie daar nie ’n beter geleentheid as dié is nie. Soos die toneelstuk ontvou, kry die gehoor ’n blik agter die skerms wanneer die akteurs spook met woorde, rekwisiete en ekstra-entoesiastiese lede in die gehoor.

More Info

Venue

Social