Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Karen Zoid: Akoesties in die Klein Karoo

Karen Zoid: Akoesties in die Klein Karoo

Karen Zoid: Akoesties in die Klein Karoo

02 Apr 2022 20:00

About

MET Karen Zoid en Henry Steel

Karen Zoid en Henry Steel op akoestiese kitare!
Meesters en wêreldklas in wat hulle die beste doen! Jy gaan bietjie huil en baie lag, en as jy daar wegstap jou “Covid-babelas” vir nou eers agterlaat!

Zoid en Steel tree op voor die ikoniese en historiese Welgeluk Verepaleis onder die Karoo-sterre. Dit beloof om 'n onvergeetlike en uitsonderlike ervaring te wees.

More Info

Venue

Social


Karen Zoid: Akoesties in die Klein Karoo