Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Emo Adams & Take Note 2022

Emo Adams & Take Note 2022

Emo Adams & Take Note 2022

30 Mar 2022 20:00

About

Ná vyf jaar, ingesluit twee jaar van die Covid-19-pandemie, is Emo Adams en Take Note terug by die KKNK om gehore met komedie en sang te vermaak. Bring jou hele familie saam – jonk en oud – om te deel in die vreugde van die wonderlike vertoning en die elektriese energie van Emo en sy band. Daar is nie ’n kat se kans dat jy gaan stilsit nie, so as jy dansbene bietjie uit oefening is, is dit die ideale geleentheid om die litte weer los te kry.

More Info

Venue

Social


Emo Adams & Take Note 2022