Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Drie kaalkoppe kuier tesame

Drie kaalkoppe kuier tesame

Drie kaalkoppe kuier tesame

31 Mar 2022 19:00

About

MET Koos Kombuis, Dana Snyman en Erns Grundling. Drie gesoute reisigers op die agterpaaie, ompaaie en kortpaaie van die lewe – Koos Kombuis, Dana Snyman en Erns Grundling – deel herinneringe deur voorlesings, gedigte, staaltjies, stories en musiek, wat ’n paar verrassende Koos-liedjies insluit. Hulle het baie meer ooreenkomste as die feit dat hulle al drie kaalkoppe is! Drie kaalkoppe kuier tesame sal vermaak en inspireer.

More Info

Venue

Social


Drie kaalkoppe kuier tesame