Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Alfred Adriaan Live

Alfred Adriaan Live

Alfred Adriaan Live

31 Mar 2022 21:00

About

Alfred Adriaan het homself as een van Suid-Afrika se topkomediante gevestig, bekend vir sy energieke vertonings en vlymskerp humor. Adriaan is ’n boorling van Hankey, maar het sy vlerke al wyd gesprei met optredes in Perth, Sydney en New York. Hy is ook deesdae ’n bekende gesig op televisie as aanbieder en komediant. Pappa kom KKNK toe, wees gereed vir skaterlag!

More Info

Venue

Social


Alfred Adriaan Live