Click here to view the latest Smart Shopper Deals

PRIMA DONNA

PRIMA DONNA

PRIMA DONNA

29 Mar 2022 09:30

About

Nataniël is terug by die KKNK. Met meer as 90 oorspronklike verhoogproduksies oor die afgelope 35 jaar het die sanger, komponis, verwerker en skrywer Nataniël sy eie tradisie gevestig. Hy gebruik in feitlik elke produksie ’n ikoniese lied en of dit nou dateer uit die dertiger-, vyftiger- of tagtigerjare, hierdie lied word gekies vir sy onsterflike melodie, tydlose of ongewone lirieke, ryk geskiedenis en prominente teenwoordigheid in populêre kultuur.PRIMA DONNA sluit van Nataniël se grootse treffers en immergroen liedere in.

More Info

Venue

Social


PRIMA DONNA