Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die halwe huis

Die halwe huis

Die halwe huis

03 Apr 2022 09:00

About

MET Marlo Minnaar TEKS Ricardo Arendse REGIE Lee-Ann van Rooi MUSIEK Leslie Javan.
Vandag is die dag wat Bumper alles gaan beëindig. Sy mes is skerp en hy’t mooi nageslaan oor hoe hy moet sny, maar voor hy sy twee polse oopvlek, wil hy darem sy kant van die storie vertel. In dié eenmanstuk neem draaiboekskrywer Bumper Jansen ons op reis deur sy kinderdae op Oudtshoorn, sy tienerdae op die Kaapse Vlakte en sy grootmensjare in Johannesburg.

More Info

Venue

Social


Die halwe huis