Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Kalm ná die Storm: Luna Paige en Schalk Joubert

Kalm ná die Storm: Luna Paige en Schalk Joubert

Kalm ná die Storm: Luna Paige en Schalk Joubert

02 Apr 2022 20:30

About

Luna stel KKNK-gehore bekend aan haar jongste kortspeler, “Calm after the Storm”. In Augustus 2021 het sy met groot opwinding haar eerste kortspeler, “Behold, My Heart”, bekend gestel. In Kalm ná die storm kan aanhangers dié nuwe musiek in lewende lywe ervaar, ’n paar ou gunstelinge hoor en ’n voorsmakie kry van nuwe musiek wat later vanjaar bekend gestel gaan word. Luna en Schalk Joubert maak sedert 1999 saam musiek. Met dié dat hulle al meer as 20 jaar die verhoog deel, is dit altyd ’n spesiale belewenis om hul gesamentlike kunstenaarskap te ervaar.

More Info

Venue

Social


Kalm ná die Storm: Luna Paige en Schalk Joubert