Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Anna Davel : 21

Anna Davel : 21

Anna Davel : 21

31 Mar 2022 20:30

About

’n Nostalgiese terugblik op 21 jaar van road trips, grondpaaie en kronkelpaaie. Never a dull moment. En uit elke avontuur, word daar ’n song gebore. Geniet ’n verskeidenheid musiekhoogtepunte so reg in Davel se styl, met ’n program van oorspronklike musiek uit haar eie pen. Sien uit na liedjies wat sy oor die afgelope 20 jaar opgeneem het, waaronder Pers, Te lank al en Die Gypsy in jou oë. Musiek van haar nuutste album Moment word ingesluit, asook ’n paar gunstelinge uit haar vroeër swing repertoire wat gereeld versoek word. Die fenomenale pianis en vervaardiger Matthys Maree sluit by haar aan.

More Info

Venue

Social


Anna Davel : 21