Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Spertyd

Spertyd

02 Apr 2022 09:30

About

MET Sandra Prinsloo REGIE Philip Rademeyer TEKS Philip Rademeyer, na die roman van Elsa Joubert
Sandra Prinsloo is vir ’n Fiësta-prys as beste aktrise benoem vir haar spel in die roerende produksie benoem.. Spertyd is ’n reis deur die kontinent van ouderdom: “My lewe is nou ’n doodloopstraat. My dogter sê: ‘Ma, mens bly nooit in ’n doodloopstraat nie. Jy draai om, ry terug en kry ’n nuwe koers.’ Dit klink baie dapper, maar ek is nie meer dapper nie.” Só eerlik en onsentimenteel skryf die bekroonde Elsa Joubert oor die oudwordproses.

More Info

Venue

Social