Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Kitaarkonings

Kitaarkonings

Kitaarkonings

02 Apr 2022 14:00

About

Beleef kitaarmusiek in sy volle glorie saam met ses van Suid-Afrika se mees bekroonde kitaarspelers. Alombekende Louis Mhlanga, SAMA-bekroonde Albert Frost, unieke multi-instrumentalis, komponis én SAMA- en Standard Bank Young Artist-pryswenner Guy Buttery, alombekende Loki Rothman en meester van die baskitaar Schalk Joubert span kragte saam met wêreldklas perkussie-virtuoos Jonno Sweetman vir ’n wonderlike variasie van unieke kitaarklanke. Die musiek is meestal hul eie komposisies, met een of twee bekende verrassings tussenin.

More Info

Venue

Social


Kitaarkonings