Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Grensloos

Grensloos

Grensloos

01 Apr 2022 10:00

About

GRENSLOOS is legendes Coenie de Villiers en André Schwartz se langverwagte samewerking wat vir uitverkoopte teaters by Theatre on the Bay in Kaapstad en Monte Casino in Johannesburg gesorg het. Dit word beskryf as ’n vertoning sonder grense: sonder grense van taal, of ouderdom, of repertoire, maar ook ’n vertoning wat optimisme weerspieël. Grensloos beteken immers dat ’n mens nie huil nie! De Villiers en Schwartz deel die verhoog met twee klaviere. “Min mense ken André as pianis. Dis vir ons ’n voorreg om uiteindelik saam op te tree,” sê De Villiers. ’n Eenmalige musiekproduksie wat nie misgeloop kan word nie.

More Info

Venue

Social


Grensloos