Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Ek, Anna van Wyk

Ek, Anna van Wyk

Ek, Anna van Wyk

03 Apr 2022 09:00

About

MET Tinarie van Wyk Loots, Dawid Minnaar, Albert Pretorius, Carlo Daniels, Wilhelm van der Walt, Geon Nel, Gideon Lombard en René Cloete TEKS Pieter Fourie REGIE EN ONTWERP Marthinus Basson. Met die afsterwe van Pieter Fourie in 2021 herleef die ikoniese produksie, wat in 1999 KKNK-gehore gaande gehad het, as ’n huldiging aan Fourie se bydrae tot die Afrikaanse teaterbedryf – met ’n nuwe geselskap, maar steeds met Marthinus Basson as regisseur. Ek, Anna van Wyk word beskou as ’n klassieke werk in Afrikaans.. Dis een van die sterkste en mees komplekse vrouerolle wat in Afrikaans geskryf is. Met die vryheid wat slegs teater bied, word Anna se eie groot trek na lig deur die hel van alkoholvers

More Info

Venue

Social


Ek, Anna van Wyk