Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Ek wens, ek wens

Ek wens, ek wens

Ek wens, ek wens

31 Mar 2022 14:00

About

MET Frank Opperman REGIE EN TEKS Philip Rademeyer, na die roman deur Zirk van den Berg.
Ek wens, ek wens is ’n fabelagtige verhaal oor Seb, ’n lykbesorger wat ’n grys, eenvoudige en ongelukkige bestaan lei. Sy lewe is een van roetine en kleinighede en hy sien lankal nie meer die wonder en grootsheid van die lewe raak nie. Tot hy eendag ’n engelagtige seuntjie, Gawie, ontmoet. Die magiese gevolge van hierdie ontmoeting noop Seb om te vra: As ek net een wens het, waarvoor sal ek wens?

More Info

Venue

Social


Ek wens, ek wens