Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Nêrens Noord-Kaap

Nêrens Noord-Kaap

Nêrens Noord-Kaap

01 Apr 2022 14:30

About

Nêrens, Noord-Kaap is terug op die planke! Broers Frans, Andries en Ronnie het mekaar jare laas gesien en is effe vervreem van mekaar. Hulle keer terug na hul geboorteplaas, Nêrens, in die Noord-Kaap vir hul pa se 65ste verjaardagbraai. Hulle is gewone mense wat worstel met emosies van liefde en haat, en soeke na die broederskap wat hulle langs die pad verloor het. ’n Skreeusnaakse en hartroerende produksie.

More Info

Venue

Social


Nêrens Noord-Kaap