Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Op hierie dag

Op hierie dag

Op hierie dag

02 Apr 2022 12:00

About

Op hierie dag, deel van die KKNK Karoo Kaarte-projek, is ’n diep en treffende teaterreis. Geïnspireer deur Dylan Thomas se Under Milkwood, stel Op hierie dag deur storievertelling, musiek, sang, poësie en fisieke teater die verskeidenheid van Oudtshoorn-inwoners, beide werklik en verbeel (soms herverbeel), bekend en ons sien hoe hul dae oor parallelle tydraamwerke verloop. Ná elke opvoering is daar ’n halfuur-gesprek met die rolverdeling, die kreatiewe span en die gehoor.

More Info

Venue

Social


Op hierie dag