Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Karatara

Karatara

02 Apr 2022 17:00

About

Karatara is op die Knysna-brande van 2018 gebaseer. Op 29 Oktober, in die middel van die nag, verorber die vuur die dorp. Die inwoners verloor alles, party hul lewens. Dié persoonlike dansdrama vertel die verhaal van ’n gemeenskap se verlies aan familie, grond en ’n heenkome. Dit ondersoek die komplekse dinamika en geskiedenis tussen die gemeenskappe van die area en wys hoe die media en politici ’n tragedie as ’n geleentheid gebruik het.

More Info

Venue

Social