Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Afrika Blues met Louis Mhlanga

Afrika Blues met Louis Mhlanga

Afrika Blues met Louis Mhlanga

01 Apr 2022 14:00

About

MET Schalk Joubert (baskitaar), Sima Mashazi (sang), Albert Frost (kitaar en sang), Louis Mhlanga (kitaar en sang) en Jonno Sweetman (perkussie) Die blues is in Afrika gebore en sy wortels is steeds diep in ons kontinent gevestig. Dit het oorgespoel in soveel van ons plaaslike musiek; van boeremusiek tot township jive. Met die bekroonde Sima Mashazi se klokhelder stem en die swaargewig-musikante Louis Mhlanga, Schalk Joubert, Albert Frost en Jonno Sweetman is hierdie vertoning gelaai met virtuose kitaarspel, aansteeklike ritmes en die ontdekking van die oorsprong van vele van ons land se mees bekende liedjies en style.

More Info

Venue

Social


Afrika Blues met Louis Mhlanga