Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Bientang: bloedspoor/!nau

Bientang: bloedspoor/!nau

Bientang: bloedspoor/!nau

02 Apr 2022 15:00

About

Bientang: bloedspoor/!nau is ’n verwerking van die bekroonde digter Jolyn Phillips se digbundel, Bientang. Die produksie kyk na die legende van ’n Khoi-vrou, Bientang, wat in Hermanus in ’n grot gewoon het. Haar geskrewe geskiedenis word op die agterkant van ’n plaaslike restaurant-spyskaart saamgevat as: “Die laaste strandloper”. Die vertellers verken en gebruik deurlopend verskillende elemente van storievertel en musiek. Dié produksie ondersoek die medewete van historiese - en kontemporêre inheemswees: Hoe word ’n mens ’n laaste?

More Info

Venue

Social


Bientang: bloedspoor/!nau