Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Transpirant

Transpirant

Transpirant

30 Mar 2022 10:00

About

Dis eenvoudig: Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie was vir heeltemal te lank toegesluit in ’n kamer met slegs ’n outydse truprojektor as geselskap. Die resultaat van hierdie selfopgelegde kwarantyn is ’n sketskomedie wilder as daardie matrieklaaitie wat uitgehaak het en sy hare swart ge-dye het. Propvol improvisasie, ’n bietjie struktuur, ’n liedjie of twee en minstens een ongemaklike stilte. Jy gaan op presies dieselfde manier uit die show stap as wat jy ingestap het, net ligter. Bezuidenhout en Fourie is as komedie-duo verantwoordelik vir baie van die lag in Hotel en die sketskomedie-videoreeks Ben & Bez.

More Info

Venue

Social


Transpirant