Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Schalk sing sleg

Schalk sing sleg

Schalk sing sleg

30 Mar 2022 17:30

About

Schalk Bezuidenhout is bekend as ’n vreeslose én skreeusnaakse komediant. Sy videos op Instagram en Facebook was vir tienduisende Suid-Afrikaners die beste lagmedisyne sedert die lockdown begin het. Schalk keer terug na die KKNK met ’n unieke vertoning wat Afrikaanse stand-up-komedie met vlymskerp oorspronklike liedjies en musiek – oor alles en nog wat – kombineer. Schalk mag dalk koor gesing het op skool en hy was selfs ’n Kanarie op die silwerdoek, maar die slotsom is: Schalk sing sleg. Sy fans reken wel hierdie is sy beste vertoning ooit! Schalk deel die verhoog met die talentvolle musikant Wesley van der Westhuizen. Schalk tree nie met backtracks op nie. Kom tuit jou ore en lag jouself ’

More Info

Venue

Social


Schalk sing sleg