Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Kameras, konserte en kleedkamers

Kameras, konserte en kleedkamers

Kameras, konserte en kleedkamers

30 Mar 2022 14:00

About

In 2022 vier Lizz Meiring 51 jaar in die vermaaklikheidsbedryf. Sy het al alles gespeel: van Lady Macbeth tot ’n singende Australiese pop-up toaster. In Kameras, konserte en kleedkamers, ’n klets-en-sketskonsert, vertel sy van die woelinge en waansin, die tragedies en triomfe, die chaos en kreatiwiteit, die beroemdes en berugtes en die vreugdes en vertwyfelings van ’n lewe as aktrise. Die gehoor kry ’n agter-die-skerms-ervaring soos nog nooit vantevore nie. Daar is ook fiktiewe karakters en sketse.

More Info

Venue

Social


Kameras, konserte en kleedkamers